GEEN-EIS-BONUS
Dit is ‘n bonus wat jy ontvang as ‘n persentasie afslag op jou premie na elke eisvrye jaar van versekering. Daar word ook soms na verwys as ‘n Eisvrye Groep.
Wanneer jy eis, verloor jy jou geen-eis-bonus en verhoog jou premie. Dit geskied gewoonlik op die hernuwingsdatum van jou polis, maar kan ook effektief wees die maand na jou eis of verlies.
Motor en Huisinhoud
Jy kan motorversekering sowel as motor- en huisinhoud versekering kwotasies kry vir Huisinhoud dekking. Kies tussen omvattende dekking…
Verbandversekering
‘n Verband Beskermer Polis om jou huislening of maandelikse paaiement te dek in geval van dood, ongeskiktheid, siekte of werksverlies…
Lewensversekering
Kry ‘n kwotasie vir lewensversekering en jy kan tot 22% bespaar aan premies. Geen mediese ondersoeke word vooraf verlang nie…
Mediese Fondse
Hoe kies jy die regte mediese fonds om na jou en jou familie om te sien wanneer jy dit die nodigste het? Dit is geen maklike taak nie..
KONTAK INLIGTING Tel: 086 110 1338 Faks: 086 743 6455 Epos: info@multiprof.co.za |
POS ADRES Posbus 804 Hermanus 7200 |