MEDIESE FONDS KWOTASIES

For the English version, see Medical Aid Quotes

Mediese Fondse | Hospitaalplan | Mediese Skema

Hoe kies jy die regte mediese fonds om na jou en jou familie om te sien wanneer jy dit die nodigste het?  Dit is geen maklike taak nie, veral indien jy nie bewus is watter voordele die verskillende opsies van elke skema jou bied nie.

Tans is slegs ongeveer 20 van die nagenoeg 105 geregistreerde mediese fondse in Suid-Afrika oop vir die publiek.  Neem in ag dat meeste van hierdie 20 skemas oor ‘n paar verskillende opsie-keuses beskik, en dit word ‘n byna onmoontlike taak om die mees geskikte keuse uit te oefen!

Wel, nie meer nie…Dit is nou moontlik om die verskillende mediese fondse te vergelyk, toegang (telefonies of epos) tot ‘n kundige konsultant te verkry wat jou vrae sal beantwoord en verseker dat jy die mediese dekking kry wat die beste by jou omstandighede pas teen die mees bekostigbare premie.

Vergelyk Mediese Fonds Kwotasies:

Mediese Fondse
Tans Op Medies?
Hoeveel Dekking Word Benodig?

Motor en Huisinhoud

Jy kan motorversekering sowel as motor- en huisinhoud versekering kwotasies kry vir Huisinhoud dekking. Kies tussen omvattende dekking…

Verbandversekering

‘n Verband Beskermer Polis om jou huislening of maandelikse paaiement te dek in geval van dood, ongeskiktheid, siekte of werksverlies…

Lewensversekering

Kry ‘n kwotasie vir lewensversekering en jy kan tot 22% bespaar aan premies. Geen mediese ondersoeke word vooraf verlang nie…

Mediese Fondse

Hoe kies jy die regte mediese fonds om na jou en jou familie om te sien wanneer jy dit die nodigste het? Dit is geen maklike taak nie..

KONTAK INLIGTING
Tel: 086 110 1338
Faks: 086 743 6455
Epos: info@multiprof.co.za
POS ADRES
Posbus 804
Hermanus
7200